DE BRUYN WEB WERF
  Stam Vaders
Theunis - a1
Jan Jansen - a2
Hendrik - a3
Nuus
Bydraes
Onder konstruksie

Stam Vaders - Hendrik de Bruyn - a3
 

 

Hendrik (a3) gebore te Amsterdam, Nederland 14 Aug 1858, oorlede te Johannesburg 4 Apr 1911, getroud te Pretoria 29 Apr 1896 met Aleida Christina Hendrika CLOETINGH. Sy is gebore te Zwolle, Nederland 12 Okt 1869, oorlede te Pretoria 4 Okt 1942. Hy was die stigter van die 'Brabantsche Schoenwinkel'. Dit is deur sy vrou tot die bekende 'De Bruyn se Skoenwinkels' van vandag uitgebou. Hierdie Maatskappy word ten volle deur sy afstammelinge beheer en besit.

Sy ouers, Hendrik de Bruyn gebore 29 Mei 1825 en Maria Hendrica Juriaanse, is op 15 Aug 1849 getroud.

 

Bron: Geslagregister De Bruyn-De Bruin-Du Bruyn (G.F.C de Bruyn)

 

 

Kontak per e-pos Wilma de Bruyn:

wilma@debruynfam.co.za

 

Template provided by WebsiteTemplates.co.za